Dienssentrum
(Kliniese Dienste)

Diens Tye: 08:00-17:00
(24/7 Noodbystand)
Kontak Nommer:
083 661 5374
Sr. Bianca Stoop: 083 661 5374
Sr. Leonie Browne: 076 368 9475


Sr. Bianca Stoop

Sr. Leonie Brown

Kliniek Dienste

Monitering & Medikasie

-Cholesterol
-Bloed Glukose
-Bloeddruk
-Gewig
-Voorligting
-Medikasie Verpakking & Kontrole
-Inspuitings

Tuis Versorging

-Bedwasse
-Stort-Rug & Druk
-Selfversorging

Wondsorg

-Basiese Wondsorg
-Versorging van bedsere
-Uithaal van steke

Patologie & Toetse

-Trek van bloed.
-COVID-19 Toetse (Rapid & PCR)
-Papsmeer
-Urien toetse

Fisioterapie

Hanna Tredoux Fisioterapie
Praktyk Nommer: 0676217

Elke Maandag & Donderdag per afspraak.

Afsprake kan direk gemaak word by 083 661 5374 / 076 368 9475

*Hierdie diens is beskikbaar teen 'n addisionele koste wat bepaal word deur Hanna Tredoux Fisioterapie*

Vir enige mediesefonds of rekeningverwante navrae skakel 018 468 6374

Salon

Monja

079 695 6420

Vir enige afsprake skakel vir Monja direk by die nommer hierbo.

  • Virtuele dokter
  • Dr. op oord beskikbaar (per afspraak)
  • Fisioterapie deur Hanna Tredoux Fisioterapie (per afspraak)
  • Uitreik van chroniese voorskrifte
  • Verhuring van mediese hulpmiddels
  • Reël en oplaai van medikasie
  • Algemene ondersoek & akute siekte