Assisted Living

Eenvoudig gestel, Assisted Living gee ouer volwassenes persoonlike sorg in 'n residensiële omgewing.
Assisted Living is daar vir seniors wie se gesondheid of welstand 'n hoër vlak van ondersteuning vereis.

Dienste sluit in:

  • Solar sisteem wat sorg dat elke inwoner 24/7 krag sal hê!

  • Water & Elektrisiteit ingesluit.

  • Televisie (TV)

  • Bestuur van persoonlike medikasie

  • Wasgoed dienste

  • Sosiale programme en aktiwiteite

  • 24/7 Versorging.

  • Volledig gemeubileerd. (Eie beddegoed moet gebring word sowel as 'n mattrass protector)

  • 7- Dae per week etes is ingesluit. (Drie etes per dag)

  • Skoon maak van die eenheid.