Welkom by Anistemi Aftree-Oord



LAASTE 2

AFTREE-SUITE NOU TE KOOP!

Direk vanaf die ontwikkelaar
Oordragkostes & BTW Ingesluit.
Step-down Fasiliteit & Frailcare beskikbaar
Care Givers beskikbaar

SLEGS TE KOOP! (Nie te huur nie)

Assisted Living

Nou beskikbaar in Anistemi Aftree-Oord.

Anistemi is ‘n oord waar ons die geluk van ons inwoners eerste stel en waar ons oord se naam gestand doen in die wyse waarop ons besigheid doen en ons inwoners hanteer.

Anistemi Dienssentrum (wat insluit: kliniese dienste, nasorgdienste, rehabilitasiedienste en algemene gesondheidsorgdienste) is nou amptelik oop en verwelkom graag pasiënte.

Ons stel inwoners se versorging hoog op prys en voorsien tuisversorging teen billike kostes. Ons inwoners word in die bekende omgewing van hulle tuiste versorg, deur hoogs bekwame en opgeleide personeel.

Kontak ons vandag nog:
Naam en van Epos Adres Selnommer Boodskap/Navraag Stuur